by CEH | Jun 25, 2026 | News Articles
Herhalende oogbewegings wat nie beheer kan word nie. Dit sluit in dat die oog heen en weer, op en af en selfs in ’n sirkelpatroon beweeg. Dit kan stadig en vloeiend voorkom of meer rukkerig wees. Nistagmus kan een of albei oë affekteer. TIPES NISTAGMUS...
by CEH | Oct 9, 2025 | News Articles
Eye Care Awareness Month 20 September to 17 October (ECAM) in South Africa is observed annually from 20 September to 17 October to highlight the importance of eye health and prevent avoidable blindness. The campaign aims to educate the public on symptoms of serious...
by CEH | Apr 10, 2024 | News Articles
Volgens Jeanette du Plessis is ‘n mens weerloos wanneer jy jou sig verloor. Daarom sê sy is dit so belangrik dat jy jou oë baie mooi moet versorg. Gloukoom is die hoofoorsaak van onomkeerbare blindheid wêreldwyd en raak meer as 80 miljoen mense oor die wêreld...
by Dr Francois Joubert | Mar 27, 2024 | News Articles
Chirurgie aan jou katarak. Wanneer die lens sy helderheid verloor, word die lens ‘n katarak genoem. Chirurgie is nodig sodra ‘n pasiënt voel dat hulle nie meer goed genoeg kan sien nie. Tipies begin pasiënte sukkel met bestuur en televisie kyk. Geen ander...
by Dr. Etienne van Aswegen | Mar 22, 2024 | News Articles
Gloukoom is een van die vele oogsiektes wat jy kan opdoen soos jy ouer word. Gloukoom is ‘n groep oogsiektes wat die optiese senuwee beskadig. Die optiese senuwee stuur visuele informasie na die brein en is belangrik vir goeie sig.Beskadiging van die optiese...